Daar het natuurlik baie meer leerlinge hulle SWD kleure verwerf as diè op die foto's hieronder. As iemand nog enige foto's het van ander leerlinge wat SWD kleure verwerf het, e-pos dit asb. vir my (Peet) sodat ek dit ook hier kan plaas. Dat sal ook waardeer word as julle die name van die leerlinge wat ontbreek, vir my kan stuur.

Drie Dasse het vir hierdie SWD rugbyspan gespeel: Nico Geere (middel heel links), Johan Botha (agter tweede van regs) en John Goosen (agter heel regs).

1965 John Goosen

1968
Rowan Koen, Peet Johnson, Kerneels Botha en Kobie Meiring.

1969
Rowan Koen en Fred Wiggill

1972 Anton Marais

1986
On left is Athur Waites, Mr.Blom, Bennie (Delport)?

1987

1991

1991

1996