Drie Dasse het vir hierdie SWD rugbyspan gespeel: Nico Geere (middel heel links), Johan Botha (agter tweede van regs) en John Goosen (agter heel regs).
1965 John Goosen
1968Rowan Koen, Peet Johnson, Kerneels Botha en Kobie Meiring.
1969Rowan Koen en Fred Wiggill
1972 Anton Marais
1986On left is Athur Waites, Mr.Blom, Bennie (Delport)?
1987
1991
1991
1996
7 comments:
Last picture is from 1986. On left is Athur Waites mr.blom Bennie (Delport)?
Regards Wayne rawlinson
Last picture is from 1986. On left is Athur Waites mr.blom Bennie (Delport)?
Regards Wayne rawlinson
Hi Wayne, thanks for the info.
Ek het my SWD kleure verwerf in '92-'94.Ek was ook sportman van die jaar in 1993. Daar is 'n foto op facebook (Die Bult) van 6 leerlinge wat hul kleure verwerf het naamlik Edward Morley, Lincoln Deysel, Francois Botha, Björn Visser ens. Ek is tweede van regs in die foto. Kan julle hom asb plaas op die blog. Kan iemand miskien fotos van '89-94 plaas? Dassie groete!!
SWD 87" Charles Pelzer, Blom, Dean Klase.
regards
Dean Klase
what happend to 96 `97 and 98 photos, .,
Hi Nico, This is a private website and most of the info and photo's that are posted here, come from ex-Dasse. If you have any pictures that you would like us to post here, please email it to us.
Post a Comment